Beheerraad

Groeneweide is 'n residentiële program van BADISA. Laasgenoemde is 'n welsynsbediening van die NGK en VGK.

Groeneweide het in 1973 onstaan. Die beheerraad is 'n verlengstuk van BADISA en word elke jaar verkies en moet die breë gemeenskap verteenwoordig. Die beheerraad versterk die hand van die bestuur en personeel sodat doelwitte bereik kan word.