FONDSINSAMELINGS PROJEKTE

Annual boerewors sale

BOEREWORS (JAARLIKS VROEG IN OKTOBER)

  • Jaarliks word ons boerewors uitverkoop!  Al ooit gewonder hoekom???  Die enigste manier vir 'n antwoord is om uit te vind, is om 'n kilo of 2 of miskien 3 te koop en te sien waaroor die gemeenskap praat.
  • Ons boerewors is hierdie jaar weer terug.....Moenie wag nie, bestel solank om teleurstelling te voorkom🙂
  • Baie dankie aan almal wat ons jaarliks ondersteun, nie omdat julle moet nie, maar omdat dit so SMAAKLIK is!

 

4x4 PRETRIT

  • Dit is 'n sirkel pret roete en alle inskrywingsgeld word geskenk aan Groeneweide.  Dit vind jaarliks plaas.  Navrae kan gerig word aan Lana by info@huisgroeneweide.co.za

ADVENT KONSERT

  • Dit vind ook jaarliks plaas. Navrae kan gerig word aan Lana by info@huisgroeneweide.co.za

ONLINE BASAAR

  • Ons hou jaarliks 2 online basaars. Die beskikbare produkte word op 'n lys genoem en u kan u bestelling, asook bewys van betaling epos, na info@huisgroeneweide.co.za.  Navrae inverband met die produkte kan gerig word aan  Carmen/Lana by 022 492-2665.

KERS BASAAR

  • Ons beoog om Desember 21 'n groot Kersbasaar by die tehuis te reël.