Toelatingsbeleid/ Losiestariewe/ Opname

Beleid

  • Aansoeke word aan die tehuis gerig.
  • Om plek in die toekoms te verseker moet aansoeke so spoedig moontlik ingehadig word.
  • Keuring geskied deur 'n keurkomitee. 
  • Die volgende word nie oorweeg nie
    • Sub-ekonomiese aansoekers
    • Rokers en middelafhanklikes
    • Psigiatriese pasiënte

Tariewe tot 31 Maart 2022

  • Woonstelle (daaglikse middagete, skoonmaak- en washuisdienste 1 x p.w)   

            (Enkel) -  R 7 890.00. (middag-ete ingesluit)

  • Selfsorg (3 maaltye per dag, skoonmaak- en washuisdienste 1 x p.w)

            R 7 890.00

  • Siekeboeg  R10 736.00
  • Demensie   R11 191.00

Eenmalig:  Instandhouding van R1 500.00 met opname

Addisioneel per maand

DSTV in kamer:  R 385-00

Voertuig Afdak:  R 160-00

Verswakte (groep 3) aansoekers met 'n maandelikse inkomste minder as R 1,800.00 ontvang subsidie vanaf die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoede verligting. Familie moet egter steeds die tekort op die eenheidskoste inbetaal.

Opname

  • Van die familie word verwag om 'n diensvlakooreenkoms te onderteken. 'n Gevolmagtigde moet aangewys word wat tekenregte het op die aansoeker se bankrekening. Volledige dokumentasie en huisreëls word voorsien.